Laerskool en Hoerskool Raslouw - Centurion

Sunday, 17 September 2017
No photo

Item details

City: Centurion, Gauteng
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Pieter van Dussen
Phone 087 740 4738

Item description

Hoërskool en Laerskool Raslouw is onafhanklike skole in Centurion wat gehalte onderwys bied sonder enige staatsbeïnvloeding.

Raslouw Pre-Primêr
Net die regte plek vir drie- tot sesjariges! Ons speel heerlik in twee klasse, een vir die heel kleintjies en een vir graad 0. Hier word ons speel-speel gereed gemaak vir graad 1 en ons onderwysers kan heerlik met mekaar koördineer om seker te maak elke kind word individueel hanteer en dat die ouers deel is van die proses!

Laerskool Raslouw
Laerskool Raslouw bied graad 1 tot 7 nou al vir 18 jaar aan. ‘n Skool met ‘n hart, met persoonlike aandag en met baie ervaring! Die indicato-kurrikulum berei kinders goed voor vir wat in die toekoms vir hulle wag, of dit nou ‘n hoofstroom hoërskool is en of dit die kurrikulum van Cambridge International Examinations is. Hierdie is beslis die plek waar jou kind wil wees!

Hoërskool Raslouw
Voorwaar ‘n unieke geleentheid vir ‘n Afrikaanse kind: ‘n Internasionale kwalifikasie deur Cambridge International Examinations, maar dit gee ook die geleentheid om ‘n matrieksertifikaat te behaal. As normaal nie goed genoeg is nie, dan is hierdie die hoërskool vir jou!

Elke dag is opedag!
Epos: navrae@raslouwskool.co.za
Tel: 087 740 4738